
|
TeachITza - webblad met hulpbronne vir Inligtingstegnologie (IT) opvoeders
en leerders in Suid-Afrika. Die fokus van hierdie webwerf is op algemene
hulpbronne vir IT en programmering deur middel van Delphi. Enige
kommentaar of idees vir die webwerf is welkom. |
||
|
TeachITza
Boekwinkel Skakels OPVOEDERS Opvoederhulpbronne Beleidsdokumente Eksamenvraestelle en voorbeelde PAT: Praktiese Assesseringstaak BLOG LEERDERS Leerderhulpbronne Hulpbronne vir teorie PAT: Praktiese Assesseringstaak Eksamenvraestelle en voorbeelde ALGEMEEN Videos Delphi-hulpbronne: - Delphi basiese komponente/struktuur - Veranderlikes - Konstante waardes - RichEdit - Gebruik van getalle - Besluitneming (IF en CASE) - Herhaling (FOR, WHILE en REPEAT) - String teksmanipulering - Enkripsie voorbeelde - Skikkings (arrays) - 2D skikkings en StringGrid - Tekslêers - Databasisse - Objekgeoriënteerde Programmering |
Welkom by die TeachITza webwerf. Gebruik die skakels aan die linkerkant om die verskillende hulpbronne te gebruik. Vir onderwysers sien die 'Opvoederhulpbronne' gedeelte vir kopieë van die nuutste beleidsdokumente en dokumentasie soos deur die Departement van Onderwys beskikbaar gestel. Waar moontlik is die Afrikaanse weergawes ook gelys. Ook is die nuutste voorbeeldvraestelle en ou algemene vrastelle hier beskikbaar. Meer spesifieke leerinhoud kan gevind word onder leerderhulpbronne - dit is inverskillende onderwerpe verdeel. Byna al die
Delphi-hulpbronne is voltooi, maar nie almal daarvan is reeds in Afrikaans
beskikbaar nie. Kom kyk dus gereeld.
|
|
Laaste bygewerk op 28/06/2008
© JAK Olivier (2008)
Webwerf: http://www.jako.nom.za/
E-pos: olivier@teachitza.com