DELPHI: Basiese struktuur
 


  Basiese struktuur van Delphi (weergawe 7)
 

 


1. Hoofkeuselys / Main menu

(maak lêers oop, hardloop en verander eienskappe van 'n projek)

2. Ontfoutingsnutsbalk / Debug toolbar
(hardloop program deur die knoppie met die groen driehoek te druk)

3. Komponentpalet / Componente palette
(kies komponente deur die ikone te gebruike)

4. Object TreeView

(Objekte wat in die program voorkom)

5. Vorm / Form

(Vorm waarop komponente geplaas word)

6. Objeknutsvenster / Object Inspector

(Plek waar eienskappe verander kan word en gebeurtenishanteerders met 'n gebeurtenis soos die druk van 'n knoppie geassossieer kan word. )

7. Koderedigeerder (Eenheid)/ Code Editor (Unit)
Plek waar programkode geredigeer kan word
 

WENK: Om tussen die vorm en die eenheid (in die koderedigeerder) te spring gebruik F12


Terug na Delphi
Basiese Komponente/Strukture




Terug na Tuisblad

© JAK Olivier (2008)

Webwerf: http://www.jako.nom.za/
E-pos: olivier@teachitza.com