OPVOEDERHULPBRONNE
 

Welkom by die Opvoederhulpbron webbladsy op TeachITza.com. Hierdie bladsy lys die nuutste beleidsdokumente, eksameninligting sowel as voorbeeldvraestelle. Enkele opleidingsgeleenthede vir IT-onderwysers word hieronder gelys. Besoek ook ons TeachITza Blog vir die nuutste inligting.


Beleidsdokumente
(Sluit die Leerprogramgids, Vakassesseringsgids en PAT-dokument in)

Vraestelle en voorbeelde
(Voorbeeldvraestelle vir graad 10, 11 en 12 sowel as die graad 11 algemene vraestel)

Gr. 12 Eksamenriglyne - 2008
http://www.teachitza.com/IT-Exam12Eng.pdf (English version)
http://www.teachitza.com/IT-Exam12Afr.pdf (Afrikaanse weergawe)


Opleiding
- Unisa Short Course: Introduction to Delphi Progamming (Centre for Software Engineering)
Jaar / 6 maande kursus (met werkswinkel)
http://osprey.unisa.ac.za/unisa/cert/index2.html?course_name=Introduction%20to%20Delphi%20Progamming


- Unisa Short Course: Introduction to Java Progamming (Centre for Software Engineering)
Jaar kursus
http://osprey.unisa.ac.za/unisa/cert/index2.html?course_name=Introduction%20to%20Java%20Programming

- ICDL
Basiese vaardighede in Windows, MS Word, Excel, Access PowerPoint, ens.
http://www.icdl.org.za/
 






Return to Home Page

JAK Olivier (2008)

Website: http://www.jako.nom.za/
E-mail: olivier@teachitza.com