DELPHI: Konstante waardes
 

  • Hierdie waarde bly dieselfde regdeur 'n program.
  • Konstante verklarings word bo die var-verklaring gedoen (globaal of lokaal – maar meeste van die tyd globaal).
  • Die datatipe hoef nie aangedui te word nie.
  • Verklaar 'n konstante waarde deur die gereserveerde woord const te gebruik, gevolg deur die naam van die konstante waarde, 'n gelykaanteken en dan die waarde. Byvoorbeeld:

const
  sDorp = 'Sasolburg';
  rKoers = 0.3256;

 

Terug na Delphi-hulpbronindeks




Terug na Tuisblad

© JAK Olivier (2008)

Webwerf: http://www.jako.nom.za/
E-pos: olivier@teachitza.com