
|
|
||||||||||||
|
Die RichEdit is 'n tekskomponent wat vir sowel
vir toevoer as afvoer gebruik kan word. Die RichEdit kan gevind word by
die Win32 afdeling van die komponentpalet.
Om 'n lyntjie by 'n RichEdit te voeg kan die volgende kode gebruik word:
Neem kennis dat die #9 verwys na die inkeping (oftewel 'tab'). Ander eienskappe kan soos volg verstel word:
'n RichEdit kan skoongemaak word deur RichEdit1.Clear; te gebruik. Inkeping ('tabs') kan verstel word sodat items wat gelys word reg onder mekaar is. Hiervoor word die aantal kolomme sowel as die plek waar dit geplaas moet word voor die tyd gespesifiseer. Byvoorbeeld
Teks wat in 'n RichEdit gestoor is kan direk in 'n RTF-lêer (Rich Text Format) gestoor word deur die SaveToFile prosedure te gebruik. Lêers kan ook oopgemaak word met die LoadFromFile prosedure. Byvoorbeeld:
|
Terug na
Delphi-hulpbronindeks

Terug na Tuisblad
© JAK Olivier (2008)
Webwerf: http://www.jako.nom.za/
E-pos: olivier@teachitza.com