DELPHI: Seleksie en Besluitneming
 

Besluitneming in Delphi word bepaal deur die IF- en CASE-stellings te gebruik. Hieronder is voorbeelde van die relevante programkode.


Basiese IF-stelling

IF <voorwaarde(s)> THEN
BEGIN
  <stellings>
END;


IF-stelling met 'n ELSE (andersins)

IF <voorwaarde(s)> THEN
BEGIN
  <stellings>
END
ELSE {As die boonste voorwaarde nie geldig is nie, dan...}
BEGIN
  <stellings>
END;

IF <voorwaarde(s)> THEN
BEGIN
  <stellings>
END
ELSE
IF <voorwaarde(s)> THEN
BEGIN
  <stellings>
END
ELSE {As die boonste voorwaarde nie geldig is nie, dan...}
BEGIN
  <stellings>
END;


Addisionele logiese operators kan ook bygevoeg word: AND, OR en NOT (gebruik hakkies rondom voorwaardes)


CASE-stelling

CASE <seleksiestelling> OF
  <waarde1> := <stelling(s)>;
  <waarde2> := <stelling(s)>;
  <waarde3> := <stelling(s)>;
ELSE
 <stelling(s)>
END;

 

Terug na Delphi-hulpbronindeks




Terug na Tuisblad

© JAK Olivier (2008)

Webwerf: http://www.jako.nom.za/
E-pos: olivier@teachitza.com