ENGLISH VERSION

TeachITza - webblad met hulpbronne vir Inligtingstegnologie (IT) -opvoeders en -leerders in Suid-Afrika. Die fokus van hierdie webwerf is op algemene hulpbronne vir IT en programmering deur middel van Delphi. Enige kommentaar of idees vir die webwerf is welkom.

Vir die jongste veranderings/nuus sien die TeachITza blog.
 

TeachITza Boekwinkel

Skakels


OPVOEDERS

Opvoederhulpbronne
Beleidsdokumente
Eksamenvraestelle en voorbeelde
PAT: Praktiese Assesseringstaak
BLOG

LEERDERS
Leerderhulpbronne
Hulpbronne vir teorie
PAT: Praktiese Assesseringstaak
Eksamenvraestelle en voorbeelde

ALGEMEEN
Videos

Delphi-hulpbronne:
- Delphi basiese komponente/struktuur
- Veranderlikes
- Konstante waardes
- RichEdit
- Gebruik van getalle
- Besluitneming (IF en CASE)
- Herhaling (FOR, WHILE en REPEAT)
- String teksmanipulering
- Enkripsie voorbeelde
- Skikkings (arrays)
- 2D skikkings en StringGrid
- Tekslêers
- Databasisse
- Delphi Databasis 'HOW TO...' gids
- Objekgeoriënteerde Programmering

Welkom by die TeachITza webwerf. Gebruik die skakels aan die linkerkant om die verskillende hulpbronne te vind. Vir onderwysers sien die 'Opvoederhulpbronne' gedeelte vir kopieë van die nuutste beleidsdokumente en dokumentasie soos deur die Departement van Onderwys beskikbaar gestel. Waar moontlik is die Afrikaanse weergawes ook gelys. Ook is die nuutste voorbeeldvraestelle en ou algemene vraestelle hier beskikbaar.

Meer spesifieke leerinhoud kan gevind word onder leerderhulpbronne - dit is in verskillende onderwerpe verdeel.

Byna al die Delphi-hulpbronne is voltooi, maar nie almal daarvan is reeds in Afrikaans beskikbaar nie. Kom kyk dus gereeld.

Vir skole wat Java gebruik sien die blad met skakels vir meer inligting.





 


 


Webwerwe wat aanbeveel word:
- Die Knoop: Afrikaanse webwerwe
- Mieliestronk.com: Webportaal met baie inligting; handig vir take
 
   

Laaste bygewerk op 21/12/2009

© JAK Olivier (2009)

Webwerf: http://www.jako.nom.za/